DelaBat DelaBat DelaBat DelaBat
News and Events
Festival of Light

De la Bat Congregation
Festival of Light!

Read more...

Lazyja

LAZYJA LE ROUX RECEIVES THE LION AWARD

Read more...

Donate
Facebook

LOTTO

FUNDED BY:

Visit the National Lotteries Board website to find out about other projects supported by the NLDTF.

 

INFORMATION

The school has it's own website. Click here to view.

Please look below for more information about the School Reunion 2011.

Please click here to download a WORD document in regards to Accommodation for this weekend. - click here


Program: Reünie 2011

Donderdag 16 Junie

08:00 Registrasie by De la Batsaal by skool (Bring ou foto’s saam!)
Koop koepons vir etes.
Betaal vir slaap en ontbyt in koshuise.
10:00 Kampustoer begin. Loop of ry (oumense). Kyk na alles.
12:00 –
14:00 Sorg vir eie middagetes of koop by Teetuin.
14:00 –
22:00 Kuier, loop rond, rus (?)

Vrydag 17 Junie

08:00 Registrasie by De la Batsaal.
Bed en ontbyt by koshuise.
10:30 Oudpersoneel en oudleerders gesels saam in Badenhorstsaal.
12:00 –
14:00 Kampustoere en sorg self vir middagetes of by Teetuin.
18:00 Stalletjies verkoop kos en drinkgoed in Badenhorstsaal.
20:00 Dowe konsert
Pieter / Mandie Pienaar en Dowes reël.

Saterdag 18 Junie

09:00 Sport op rugbyveld en netbalbane.
Volleyball (vlugbal), netbal, rugby (10 minute)
Dowes kies spanne.
Tarentaaldrop - wen pryse! (Jurie Strydom)
13:00 Middagetes: Lewensruimte verkoop.
15:00 Rugby op Grootskerm
18:00 Braai by Kwekery
Koop vleis, slaai en drinkgoed (wyn, koeldrank, bier) by Teetuin

Sondag 19 Junie

09:30 Kerkdiens
Na kerkdiens is DVD oor reünie te koop.
10:30 Groet mekaar

Ander inligting:

- Akkommodasie in 8 DLB koshuise.
- Bed en ontbyt. Moet bespreek by koshuise.
- NID kollege 10 slaapplekke.
- Gastehuise op Worcester.
- Ander etes se pryse later.
- Vervoer van Ultra City / lughawe (moet betaal)

Sameroeper by skool vir reünie: Gerrit Moelich
Webwerf van skool vanaf 1 November.
E-pos: reception.school@nid.org.za
Faks: 023 – 34 25563

Rekeningnommer:
ENB 54330050293
Takkode: 200407

NB: DIE PROGRAM KAN WEER ‘N BIETJIE VERANDER

   
Home | Support Us | Contact
design by teresa roelofse © NID 2007 - 2011