FUNDED BY:

Visit the National Lotteries Board website to find out about other projects supported by the NLDTF
|
RIKUS CARSTENS
Geboortedatum:
6 September 1990
Huwelikstatus:
Ongetroud
Kinders:
Geen
Geskiedenis:
Ek is doof gebore en het in ‘n horende Christen familie grootgeword. Ek was ook in ‘n horende skool. Ek het Jesus in 2005 aangeneem en Hom begin dien. Ek was baie lief vir Hom en is nog steeds baie lief vir Hom Hy het baie wonderlike dinge in my lewe gedoen. Ek het ‘n persoonlike verhouding met Hom. Twee jaar terug het God my geroep om vir ‘n pastoor te studeer. Op daardie stadium het ek by ‘n argitek besigheid gewerk. Dit is so wonderlik om saam met Dowes vir God te werk! God het my gebede verhoor!
Visie:
My droom is om eendag in die die toekoms, as dit die Here se wil is, ‘n kampterrein vir Dowes te begin.
|
|

|
|