FUNDED BY:

Visit the National Lotteries Board website to find out about other projects supported by the NLDTF
|
RENSBURG AGGENBACH
Geboortedatum:
24 Mei 1965
Dorp van afkoms:
Bredasdorp
Huwelikstatus:
21 jaar Getroud (horende vrou), Marinell
Kinders:
Drie kinders. Twee dogters en 'n seun. Oudste al 1ste jaar onderwys kollege Wellington, 2de grd11 en jongste in grd8.
Huidige werk:
Ek werk onder Deaffriendly om deur kerke, forums en gemeenskappe die werk onder die dowes bekend stel en samewerking te vra vir die eensame Dowe mense. Ek is stadig besig om te fokus op die uitreike waar dit nodig is en te ervaar hoe groot die agterstand tussen gemaksone en gevaarsone waar die mense woon. Soms gaan ek na maatskaplike werksters of welsyn toe vir verdere verwysing. Die soort werk is stadig vir my, maar ek moet leer om nie te vinnig werk of beweeg nie, want ek gaan myself uitbrand. Nie maklik vir my nie want ek hou van nuwe dinge uitdink en aanpak en doen. Dis hoekom DCMA my geleer het om een ding op 'n slag TE DOEN!.
Wat DCMA vir my beteken het:
DCMA het my geleer om meer dieper in die spesifieke hoofstuk te kyk en te konsentreer en te verstaan die agtergrond voor ek wil interperteer en te preek. In die verlede het ek al van die horende preke gehoor maar hier word nou op die konteks of eksegese deel gefokus . En die eksegese metode het ek verlief geraak en pas nog steeds toe. Nie altyd maklik nie. By berading in die kursus moes ek leer om minder te praat en ander meer te laat praat,want dis hulle wat wil sê en nie ek nie. Selfs ook om na ongemaksone te gaan besoek en te werk en te help waar kan moontlik is.
Kontakbesonderhede:
Huis: rheebok@telkomsa.net
Werk: rensie@deaffriendly.co.za
|
|

Maart maand Nuusbrief - Kliek hier
Junie maand Nuusbrief - kliek hier
September Nuusbrief - kliek hier
Oktober Nuusbrief - Kliek hier
|
|