FUNDED BY:

Visit the National Lotteries Board website to find out about other projects supported by the NLDTF
|
HENNIE BURGER
Ouderdom:
12 Februarie 1956
Huwelikstatus:
33 jaar getroud (Dowe vrou), Ria
Kinders:
3 (twee doof en een horend)
Wat DCMA vir my beteken het:
DCMA beteken vir my baie, want daar leer en help ons vir mekaar. So bou ons sterk verhouding en karaktervorming. Ons word geleer hoe om selfstandig te kan dink en hoe om eksegese te doen en verskillende vlakke van preke te lewer
Huidige werk:
Op die oomblik is ek Pastoor van QwaQwa Deaf Christian Church by Thiboloha School by (Witsieshoek) Phuthaditjhaba in Oos Vrystaat.
Bedien en gee berading vir albei skool en volwasse swart Dowes. Gebare verskil hier en daar maar die aanpassing maak dit heerlik.
Kontak:
e mail: henniejburger@gmail.com
SKYPE: hennieburger2
Posbus: Privatebag 829
Witsieshoek
9870
|
|

Nuusbrief 1 - kliek hier om te lees
Nuusbrief 2 - Mei 2010
Nuusbrief 3 - kliek hier om te lees
Nuusbrief 4 - Oktober 2010
Nuusbrief 5 - Januarie 2011
Nuusbrief 6 - April + Mei 2011
Nuusbrief 7 - Junie 2011
Nuusbrief 8 - Julie 2011
Nuusbrief 9 - Augustus 2011
|
|