NID DCMA NID NID
News and Events
Festival of Light

De la Bat Congregation
Festival of Light!

Read more...

Awards Ceremony Almost time for the NID College Awards Ceremony.

Read more...

Donate
Facebook

LOTTO

FUNDED BY:

Visit the National Lotteries Board website to find out about other projects supported by the NLDTF.

 

FUNDED BY:

LOTTO

Visit the National Lotteries Board website to find out about other projects supported by the NLDTF

ELSABé DöMAN

Ouderdom:
15 November 1972

Dorp van afkoms:
Gordon’s Baai

Huwelikstatus:
Ongetroud

Kinders:
Geen

Geskiedenis:
Ek is op 15 November 1972 in die Paarl gebore. Ek is Doof gebore (genetiese doofheid). My hele familie is Doof. Dis lekker om net ‘n Dowe familie te hê.

Ek het in 1992 aan die De La Bat skool gematriekuleer. Ek was ‘n sterk leier. Na skool was ek voorsitter van Dowe sport SA. Ek wou nog altyd ‘n sielkundige wees, maar ek kon nie universiteit toe gaan nie, as gevolg van my doofheid. Daar was geen toegang tot universiteit nie. Ek het geen hoop gehad nie.

In 2006 het ek besluit om die videowinkel wat ek gehad het toe te maak en
voltyds by DCMA verder te studeer. Ek wou Dowes wys dat Dowes kan, want in Suid-Afrika het deure vir Dowes begin oopgegaan.

Twee jaar gelede is ek gelegitimeer in Stellenbosch en is op 1
Augustus 2011 bevestig in die Worcester-De la Bat gemeente en waar ek deeltyds gewerk het. Ek gee ook begin klasgee by DCMA vir eerste jaars. Dit is so wonderlik dat God my duidelik gewys het dat Dowes dit kan doen saam met die Heilige Gees. My grootste droom is bewaarheid. Nou kan ek die Dowes bedien, help en beraad.

Huidige werk:
Ek is tans ‘n dosent by DCMA, waar ek die eerstejaarsklas waarneem.

 

Elsabe Doman

 
Home | Support Us | Contact
design by teresa roelofse © NID 2007 - 2011