NID DCMA NID NID
News and Events
Festival of Light

De la Bat Congregation
Festival of Light!

Read more...

Awards Ceremony Almost time for the NID College Awards Ceremony.

Read more...

Donate
Facebook

LOTTO

FUNDED BY:

Visit the National Lotteries Board website to find out about other projects supported by the NLDTF.

 

FUNDED BY:

LOTTO

Visit the National Lotteries Board website to find out about other projects supported by the NLDTF

COLETTE GOUWS

Ouderdom:
03 Maart 1989

Dorp van afkoms:
Pretoria

Huwelikstatus:
Ongetroud

Kinders:
Geen

Geskiedenis:
Ek is gebore in Pretoria. Ek het op drie-jarige ouderdom siek geword en as gevolg daarvan doof geword. Ek was in Sonites skool in Graad 1, maar het daarna na Trans Oranje Skool vir Dowe gegaan. Ek was daar vanaf Graad 2 – Graad 11. Ek het op skool kookkuns, naaldwerk, Afrikaans, Engels, wiskunde, kuns en rekenaargeletterdheid gedoen. Ek het altyd gevoel ek wil vir die Here werk. Nou leer ek by DCMA. Ek is nou in my derde jaar en besig met my projek. My doel is om Dowe jongmense na Jesus toe te lei. Ek wil graag vir almal sê dat die Here baie goed is vir my. Ek was aan die begin van my studies baie bang en skaam, maar die Here het my baie verander.

Visie:
Ek wil graag berading doen met Dowes omdat so baie van hulle probleme het en met niemand kan praat nie. Ek wil ook fokus op Dowe jongmense. Ek wil ‘n koffiehuis van die Here (the Lord’s Home) begin waar almal kan bymekaar kom en saam bid. Daar moet ook ‘n koffiewinkel wees waar Dowes werk. Ek weet egter nog nie waar die plek gaan wees nie.

 

Collete Gouws

 
Home | Support Us | Contact
design by teresa roelofse © NID 2007 - 2011