|
|||||||||||||||||||||
Visit the National Lotteries Board website to find out about other projects supported by the NLDTF |
ANTHONY SALIE Geboortedatum: Huwelikstatus: Kinders: Vir my is dit 'n wonderlike voorreg om iets oor DCMA se teologiese skool te kan beskryf. My studentejare by DCMA was vir my verrykkend en baie leersaam omrede alle les aanbiedinge Doofvriendelik is. Dit het my geweldig gehelp met my take en projek wat ek met vreugde aangepak het. Alle lof en eer kom die Here toe wat alles vooraf beplan en my lewe so wonderbaarlik bestuur het. Ek is op die oomblik werksaam by Nuwe Hoop Sentrum vir Gehoorgestremdes op Worcester. My verantwoordelikheid is om die jong kinders geestelik op te voed. Daar is verskillende programme wat ek aanbied. Daar word ook na volwasse Dowes se geestelike behoeftes voorsien en beplan om hierdie jaar in Ceres te begin. Indien u enige navrae het skakel 0761514489 en epos adres is leraarnuwehoop@gmail.com Groete in Jesus se Naam |
|
|||||||||||||||||||
Home | Support Us | Contact |
|||||||||||||||||||||
design by teresa roelofse © NID 2007 - 2011 |
|||||||||||||||||||||